Wednesday 10 March 2010

Read The Bible on Your Cellphone / Lees die Byble op Jou Selfoon

ENGLISH TEXT: The Bible in various languages on your cell phone.

You can now download the Bible in various languages on your cell phone.

Follow the steps below & read the Bible anywhere you take your phone.

1. With the internet access function on your phone, go to this link: http://m.bibles.co.za

2. Choose the language of your choice (See list of available languages below)

3. Choose if you want to download the Bible in one, four or eights parts. (Some phones can only handle downloading the Bible in parts.)

See additional info below.

Available Bibles:
Afrikaans 1933/53-translation, 
Afrikaans 1983-translation 
Afrikaans Die Bybel vir Almal translation; 
English King James Version; 
North-Sotho 1951- translation ; 
South-Sotho 1909- translation ; 
Tswana 1908- translation  of 1970 revised translation ; 
Xhosa 1975-edition of 1996- translation &
Zulu 1893- translation , 1959- translation  of die New Testament & Psalms 1986- translation.

FOR MORE INFORMATION, read here:
http://www.bybelgenootskap.co.za/images/stories/downloads/Selfoonbybelhandleiding.pdf

TO TRANSFER FILES TO YOUR PHONE FROM YOUR COMPUTER:
http://m.bibles.co.za/

HELP MAKE BIBLES AVAILABLE / GET INVOLVED:
http://www.bybelgenootskap.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=24&Itemid=21&lang=af

FROM /: http://www.bybelgenootskap.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=407&Itemid=101&lang=af ON 10 Maart 2010 with thanks.


AFRIKAANSE TEKS: Die Bybel op jou selfoon

Laai vandag nog die Bybel in die taal van jou keuse gratis af op jou selfoon!

Volg net die volgende stappe en met die druk van 'n knoppie lees jy jou Bybel enige tyd op enige plek.

1. Met die Internetopsie op jou selfoon gaan na http://m.bibles.co.za

2. Kies die taal en vertaling van jou keuse

Die volgende vertalings is tans beskikbaar:
Afrikaans 1933/53-, 
Afrikaans 1983-vertaling of 
Afrikaans Die Bybel vir Almal; 
Engels King James Version; 
Noord-Sotho 1951-vertaling; 
Suid-Sotho 1909-vertaling; 
Tswana 1908-vertaling of 1970 hersiene vertaling; 
Xhosa 1975-weergawe of 1996-vertaling en 
Zulu 1893-vertaling, 1959-vertaling of die Nuwe Testament en Psalms 1986-vertaling.

3. Maak 'n keuse of jy die volledige Bybel in een, vier of agt dele wil aflaai (sekere selfone kan die Bybel net in vier of agt dele afgelaai word).

Vir meer inligting oor die Bybel op selfoon, lees hier.
http://www.bybelgenootskap.co.za/images/stories/downloads/Selfoonbybelhandleiding.pdf

Indien jy die lĂȘers via jou rekenaar op jou selfoon wil laai, klik hier en gebruik 'n datakabel of Bluetooth om dit op jou selfoon te plaas.
http://m.bibles.co.za/

Help die Bybelgenootskap om meer Bybels beskikbaar stel. Klik hier en raak betrokke!
http://www.bybelgenootskap.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=24&Itemid=21&lang=af

bybelgenootskap van suid-afrika © kopiereg 2005 - 2010

Afgetrek op 10 Maart 2010 vanaf: http://www.bybelgenootskap.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=407&Itemid=101&lang=af met dank.

© 2010 Lizette De Klerk. Alle regte voorbehou. All rights reserved.