Tuesday 18 October 2011

Profeet of "profiteer"

18'n Profeet sal Ek vir hulle verwek uit die midde van hulle broers, soos jy is, en Ek sal my woorde in sy mond lê, en Hy sal aan hulle sê alles wat Ek Hom beveel. 19En die man wat nie luister na my woorde wat Hy in my Naam spreek nie, van hom sal Ek self rekenskap afeis.20Maar die profeet wat so vermetel is om 'n woord in my Naam te spreek wat Ek hom nie beveel het om te spreek nie, of wat in die naam van ander gode spreek, dié profeet moet sterwe. 21En as jy in jou hart sê: Hoe sal ons die woord weet wat die HERE nie gespreek het nie? — 22as die profeet in die Naam van die HERE spreek, en wat hy gesê het, gebeur nie en kom nie uit nie, dan is dit die woord wat die HERE nie gespreek het nie; deur vermetelheid het die profeet dit gespreek; jy mag vir hom nie bang wees nie

Lees gerus die artikel in die lig van die Skrif en deel jou opinie:

Wie dink jy is 'n valse profeet in SA / wêreld?


No comments: